Dziennik Carstens8, 02 lip 13

Nou besluit die enigste manier om die munchies en die koue te beveg is 'n groot pot ertjiesop! Hy's op die stoof en my mond water. Teen so 100 cals 'n bakkie sal ek darem seker die dag oorleef!

Zobacz Kalendarz Diety, 02 lipca 2013:
1254 kcal Tłusz: 23,80g | Białk: 79,32g | Węglo: 187,50g.   Śniadanie: Fruit Salad, Coffee, Whole Milk. Lunch: Coffee, Whole Milk, Ertjiesop. Obiad: Peanut Butter, Brood, Ertjiesop. więcej...
1541 kcal Ćwiczenie: Ćwiczenia Pilates - 1 godzina, Odpoczywanie - 15 godziny, Spanie - 8 godziny. więcej...

   Wsparcie   

Komentarze 
En carbs ?  
02 lip 13 przez użytkownika: PontJieBoTTeR
Carbs is so 17 per bakkie, so seker te veel vir jou. Ek tel mos nie carbs nie, net cals- werk beter vir my. Ek bly honger as ek low carb en mens kan hopeloos te min eet as jy net proteiene eet- vir my smaak in any case. Gelukkig gee my lyfie nie om vir carbs nie, solank ek net die cals laag hou kom die kilo's so stadigaan af.  
02 lip 13 przez użytkownika: Carstens8
mmmm ertjie sop!! altyd n wenner! 
02 lip 13 przez użytkownika: WeasyS
Janee maar ertjies is heerlik - in sop vorm - moet dit net nie as is in my bord skep nie :) ek maak Broccoli of spinasie sop met diced bacon gebraaide uie en houertjie room - LOW carb en HEERLIK :) hehehe Geniet jou soppie - die sonnetjie skyn vandag bietjie by ons so ! 
02 lip 13 przez użytkownika: PontJieBoTTeR

     
 

Skomentuj


Musisz się zalogować, aby móc komentować. Kliknij tutaj, aby się zalogować.
 


Historia Wagi Carstens8


Pobierz aplikację
    
© 2024 FatSecret. Wszelkie prawa zastrzeżone.