Dziennik Carstens8, 11 lip 13

Het bietjie by pa op die plaas gaan kuier. Die eerste keer in 5 maande wat ek nie boek gehou het van wat ek eet nie. Was nie baie soet nie, maar ons het elke dag baie gestap. Lyk darem of ek nie te veel skade aangerig het nie! Nou moet julle weet ek is die vetste ou in my familie en hulle is almal groot eters (ek moet erken hulle eet baie gesond en is baie aktief). My pa kyk my pogings tot minder eet so en sê: Ag siestog my kind, gaan jy nou vir die res van jou lewe so moet honger ly? (Daar was 'n groot stuk steak op my bord, ek het net die tjop en wors geskip). Helaas ja! Sal nou net weer in die roetine moet kom om verantwoordelik te wees. Lekker om te sien (lees) hoe fluks en pligsgetrou julle klomp is - well done!

Zobacz Kalendarz Diety, 11 lipca 2013:
678 kcal Tłusz: 34,27g | Białk: 40,09g | Węglo: 55,76g.   Śniadanie: Prickly Pears, Coffee, Whole Milk. Lunch: Tomatoes, Avocados, Wheat Dinner Rolls, Coffee, Whole Milk. Obiad: Sweet Potato, Avocados, Coffee, Whole Milk, Beef Tenderloin (Lean Only, Trimmed to 0.3 cm Fat, Select Grade). więcej...
1567 kcal Ćwiczenie: Ćwiczenia Pilates - 1 godzina, Odpoczywanie - 15 godziny, Spanie - 8 godziny. więcej...

   Wsparcie   

Komentarze 
Tyd saam met jou pa is kosbaar - geen geld kan dit koop nie en geen maer lyfie kan dit vervang nie... Sterkte vorentoe. 
11 lip 13 przez użytkownika: PontJieBoTTeR

     
 

Skomentuj


Musisz się zalogować, aby móc komentować. Kliknij tutaj, aby się zalogować.
 


Historia Wagi Carstens8


Pobierz aplikację
    
© 2024 FatSecret. Wszelkie prawa zastrzeżone.