Zarejestruj się
|
Zaloguj się
Polska
Szukaj:
Żywność
Przepisy
Sprawność Fizyczna
Użytkownicy
Mój FatSecret
Żywność
Przepisy
Sprawność Fizyczna
Społeczność
Społeczność
Użytkownicy
Carstens8
Dziennik
Dziennik Carstens8
Profil Carstens8
|
Historia wagi
21 do 22 z 22
Strona:
Poprzednie
1
2
3
4
5
28 kwietnia 2013
Het goed begin die naweek,maar dit was net te lank om heeltyd soet te wees terwyl almal oorboord gaan. Was vandag net in 'n don't care bui. Die kuiermense is more nog hier, maar die werkweek bring darem meer roetine, sal net moet kophou. Gaan nie wintersklere koop voor ek my doel bereik het nie, so of ek vries my dinges af, of ek lyk spiekeries! Het al my vet klere vir die welsyn gegee sodat ek geen verskonings het nie.
(4 komentarze)
23 kwietnia 2013
Vyf kilo's teen einde Mei, waarom nie? Ek het in Februarie soveel verloor, so waarom nie weer nie? Waarskynlik het Februarie s'n makliker afgeval, want die eerstes is mos altyd makliker as die laastes. Ek was al baie in my lewe 63kg, maar baie lanklaas 57. Omtrent 10 jaar sedert daai lyfie en dit was na 'n groot operasie. Ek weet ten minstes daar iewers binne is so iemand!
Vandag vas ek, wel ek drink koffie en water. Ek weet die koffie pas nie by 'n standaard vas nie, maar ek weet ook die gee energie sonder baie cal's. Ek hou van filterkoffie met baie gekookte melk en dan ook net volroom melk. Het besluit as ek iets doen moet dit regtig lekker wees. Sal eerder minder koffie drink as slegte koffie! Sover het ek nog net twee bekers gehad en verder net water. Gaan probeer om nou by die water te bly- nie meer verskoning dat ek krag vir die dag nodig het nie!
Wil hierdie week bietjie stadig gaan met die eet, want die naweek en tot Woensdag het ons kuiermense en dan is daar altyd 'n groot etery aan die gang. Ek sal my bes probeer om nie te oorboord te gaan nie, maar goeie voornemens en so meer......
(1 komentarz)
Historia Wagi Carstens8
Zobacz Pełną Historię